Allegaartjie 2 – Program 87

Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, doen verslag oor Lien se Lankstaanskoene. Foto: numetro.co.za

2013-06-04
In hierdie Dinsdag se Allegaartjie gesels Danelle van Zyl verder met Ds Henk Gous oor depressie en vind uit wanneer ouers bekommerd moet raak. Ons vertel jou meer van Helpende Hand se entrepreneurskap-kompetisie vir hoërskoolleerlinge en bring vir jou ʼn verlag oor die Afrikaanse film, Lien se lankstaanskoene

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae