Allegaartjie 2 – Program 88

Dewald von Solms en Pieter West van die groep VonWest kuier vandag in ons ateljee.

2013-06-05
In vandag se Allegaartjie gesels ons met Ettienne van der Lith van Canine Suid-Afrika, wat nuwe lewe blaas in projekte wat geld insamel vir liefdadigheidsorganisasies wat met diere werk. Ons praat met die skrywer Alta Cloete oor haar boek wat deel is van Lapa se Lekkerlit leeskompetisie en kuier by die manne van VonWest.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae