Allegaartjie 2 – Program 89

Luister na hierdie Allegaartjie want Hannes Snyman vertel vir jou nog ‘n interessante feit of twee oor sjokolade. Foto: snymanchocolates.com

2013-06-06
In die Donderdag aflewering van Allegaartjie gesels ons met Peet du Toit oor sy resepteboek. Ilze Nieuwoudt en Suné van Heerden bespreek die geskiedenis agter plekname en die sjokolateur, Hannes Snyman, deel ʼn hele paar interessante feite oor sjokolade met jou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 19:30 en 06:00.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.

Geen kommentaar