Allegaartjie 2 – Program 9

In hierdie Allegaartjie vertel die karakter Grieta Geeverniet ons van haar gunsteling resep uit die boek Proe Pretville. Ons gesels vir die oulaas met Isabel Groesbeek oor genealogie en hoor wat doen Shaun Tait deesdae.

Luister na vandag se Allegaartjie om uit te vind hoe jy ‘n Proe Pretville resepteboek kan wen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae