Allegaartjie 2 – Program 90

Hans du Plessis en Theresa Papenfus gesels vir die laaste keer oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees. Foto: Ilze du Plessis deur nb.co.za

Hans du Plessis en Theresa Papenfus gesels vir die laaste keer oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees. Foto: Ilze du Plessis deur nb.co.za

2013-06-07
In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Hans du Plessis en Theresa Papenfus vir oulaas oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees. Ons kuier ook saam met die sangers, James & André, en gesels met Adam Tas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae