Allegaartjie 2 – Program 91

Helen Ueckermann het vyf maklike wenke oor geld wat sy in vandag se program met jou gaan deel.

Helen Ueckermann het vyf maklike wenke oor geld wat sy in vandag se program met jou gaan deel.

2013-06-10
In Maandag se Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn navorser in Bobaasberoepe. Helen Ueckermann deel ʼn paar geldwenke met ons en Annelize Brits vind meer uit oor die uitdagings vir gehoorgestremde kinders in hoofstroomonderwys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae