Allegaartjie 2 – Program 92

Die Afrikaans is Groot konsert is vanjaar so vinnig uitverkoop dat daar nog ‘n paar datums vir vertonings bygevoeg is. Burger Meyer gesels met Barry Pretorius oor dié gewilde musiekkonsert.

2013-06-11
In hierdie aflewering van Allegaartjie bespreek Ds Henk Gous die behandeling van depressie by kinders. Ons skop ʼn reeks oor die Afrikaanse taal af, waar Dr Anton Prinsloo met Suné van Heerden gesels oor spreekwoorde en Barry Pretorius vertel jou meer van die gewilde Afrikaans is Groot konserte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae