Allegaartjie 2 – Program 93

Lynné de Jager gesels met ons oor haar deelname aan Mevrou Wêreld. Foto: lynnedejager.co.za

Lynné de Jager gesels met ons oor haar deelname aan Mevrou Wêreld. Foto: lynnedejager.co.za

2013-06-12
In hierdie Allegaartjie begin ons ʼn nuwe reeks wat handel oor die soort terapie wat ʼn mens vir kinders kry. Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, gesels met Mevrou Suid-Afrika, Lynné de Jager, en ons kuier by Jan de Wet.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae