Allegaartjie 2 – Program 94

Hannes Snyman gesels vandag oor kook met sjokolade.

2013-06-13
In hierdie Donderdag se Allegaartjie gesels Ilze Nieuwoudt vir oulaas oor Afrikaanse geskiedkundige interessanthede. Ons kuier by die Bloemfonteinse rockgroep, K2, en Hannes Snyman vertel ons meer van kook met sjokolade.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae