Allegaartjie 2 – Program 95

Ons kuier by Sandra Prinsloo en Alexa Strachen wat ons meer vertel oor hulle produksie, ‘Oscar en die Pienk Tannie’. Foto: dieboer.com

2013-06-14
In vandag se Allegaartjie gesels ons met die aktrise Gera Phielix en sy vertel ons meer oor haar eenvrouvertoning wat aansluit by die Groot Trek. Ons kuier ook by Sandra Prinsloo en Alexa Strachen wat gesels oor die produksie, “Oscar en die Pienk Tannie” en die sangeres Zurilda is ook in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae