Allegaartjie 2 – Program 96

In vandag se Allegaartjie vertel Helen Ueckermann jou wat jy nie met jou geld moet doen nie, behalwe as jy ‘n plat beursie wil hê.

2013-06-17
In vandag se Allegaartjie vind Karin Venter meer uit oor die beroep van ʼn prokureur. Helen Ueckermann verduidelik wat jy nie met jou geld moet doen nie en ons vertel jou meer van die Transoranjeskool vir Dowes se innoverende projek, I’MDeaf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae