Allegaartjie 2 – Program 97

Anaïs vertel ons meer oor haar ambassadeurskap vir LifeLine.

Anaïs vertel ons meer oor haar ambassadeurskap vir LifeLine.

2013-06-18

Hierdie Dinsdag in Allegaartjie gesels Danelle van Zyl met Ds Henk Gous oor die boeke wat hy geskryf het oor kinders met depressie. In die tweede aflewering van ons taalreeks met Dr Anton Prinsloo vind ons uit hoe spreekwoorde ontstaan en Anaïs vertel ons meer oor haar ambassadeurskap vir LifeLine.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae