Allegaartjie 2 – Program 98

In Allegaartjie se insetsel oor spelterapie verduidelik Carien Muller watter effek 'n ouer se gejaagde leefstyl op 'n kind se emosionele gesondheid kan hê: Foto: www.ipta.ie

In Allegaartjie se insetsel oor spelterapie verduidelik Carien Muller watter effek ‘n ouer se gejaagde leefstyl op ‘n kind se emosionele gesondheid kan hê: Foto: www.ipta.ie

2013-06-19

In vandag se Allegaartjie gesels ons verder oor spelterapie. Walking for Lions vertel ons hoe hulle staptog vir Afrika se wilde leeus in Mei verloop het en ons vertel jou meer oor die werksaamhede van Headway, ʼn organisasie wat hulp verleen aan mense met breinbeserings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae