Allegaartjie 2 – Program 99

Anrika vertel meer oor haar nuwe album en haar musiekvideo, wat een van die duurste Afrikaanse musiekvideos is.

2013-06-20

In hierdie Allegaartjie bring ons vir jou die eerste van ʼn reeks gesprekke wat handel oor Paws For People en die werk wat hulle met honde doen. Ons vertel jou meer oor die DBV en kuier by die sangeres Anrika, wat die amptelike liedjie van die Innibos-fees geskryf het en sing.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae