Allegaartjie 2

In hierdie Allegaartjie gesels ons met Amelia Blackie uit Australië wat as een van die 100 Invloedrykste Afrikane in Australië benoem is. Retief Burger vertel ons meer oor Luidkeels en hoe die musikale reis om die CD te vervaardig tot ʼn konferensie gelei het. En dan kuier ons by Carla van der Spuy, die skrywer van die boek Mens of monster wat oor die psige van misdadigers handel en jou ʼn eksklusiewe blik op die mens agter die tralies gee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae