Allegaartjie 20

In vandag se Allegaartjie kuier ons saam met Karin Prinsloo, ‘n Suid-Afrikaanse swemmer. Vaughan Gardiner gesels met ons uit die Kaap oor alles wat hy die afgelope jaar aangepak het en wat ons van hom in 2013 kan verwag. Kevin Leo vertel ons meer oor sy nuwe album Gé, lied van my lewe.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae