Allegaartjie 21

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels ons met Stephen van Jaarsveld oor watter invloed natuurrampe op die ekonomie het. Ons kuier saam met Jana Meyer, ‘n oud Suid-Afrikaner wat pas genomineer is vir die Suid-Afrikaanse Sakekamer se Innoveerder van die Jaar-toekenning en Crisis-on-Call se Marius Vermaak vertel ons meer oor waterveiligheid.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae