Allegaartjie 22

In vandag se Allegaartjie is Onvertelde Stories van Afrikaans weer aan die beurt. Bianca Haller kom vertel ons hoe sy op 17-jarige ouderdom alreeds drie projekte aangepak het om vir die vyfjarige Simoné Pienaar se kogleêre inplantings geld in te samel en Adam Tas gesels met ons oor sy nuwe album, Man van stof.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae