Allegaartjie 23

Fredi Nest vertel hoe genade van Bo en ‘n goeie dosis humor hom deur moeilike tye gedra het.

In hierdie Allegaartjie gesels ons met Christo Louw oor die Jakaranda-kinderhuis se Kersliggiefees wat op 1 Desember 2012 afskop. Ons kuier ook by die sanger Fredi Nest wat vertel watter impak sy gesondheidsprobleme op sy lewe gehad het. Allegaartjie-joernalis, Cilleste van der Walt, pak weekliks ‘n finansiële vraag aan. Sy het in vandag se program by Francois Smit, besturende direkteur van Solidariteit Finansiële Dienste, uitgevind hoe diversifiseer ‘n mens jou beleggingsgeld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae