Allegaartjie 24

2012-11-15
In vandag se Allegaartjie bespreek Marthinus Visser van Akademia die nuutste tendense in die universiteitswese. In ons gesprekreeks oor familie-geskiedenis navorsing vertel Isabel Groesbeek oor die baanbrekerswerk wat al in die veld gedoen is. Ons gesels ook met Gys de Villiers oor die projekte waarby hy in 2012 betrokke was.Gys de Villiers gesels in vandag se Allegaartjie oor sy projekte van 2012. Foto: teeveetee.blogspot.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.