Allegaartjie 25

2012-11-16
In hierdie Allegaartjie bespreek ons spanwerk in ons gebruiklike ‘In My Werk’ insetsel. In ‘Vernames Verklap’ vra ons Die Heuwels Fantasties uit oor hulle nuutste album en Lindie Strydom gesels oor Helpende Hand se tassieprojek.

Die Heuwels Fantasties vertel van hulle nuutste album. Foto: barnyardtheatre.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae