Allegaartjie 3 – Program 1

Joe Foster op die stel van die nuwe Afrikaanse rolprent, Pad na Jou Hart. Foto: www.joefoster.co.za

Joe Foster op die stel van die nuwe Afrikaanse rolprent, Pad na Jou Hart. Foto: www.joefoster.co.za

Maandag 3 Februarie 2014

In hierdie eerste aflewering van die derde seisoen van Allegaartjie bring ons vir jou die eerste van ʼn nuwe gesprekreeks wat handel oor die wêreld van welsynsorganisasies, Stefan Potgieter vertel ons meer van die MK-toekennings en ons gesels met die sanger, Joe Foster, oor sy solo-loopbaan.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae