Allegaartjie 3 – Program 10

Pad na jou Hart begin op 14 Februarie by teaters draai. Foto: Pad na jou Hart Facebook-blad

Pad na Jou Hart begin op 14 Februarie by teaters draai. Foto: Pad na Jou Hart Facebook-blad

Vrydag 14 Februarie 2014

In hierdie Allegaartjie gesels ons met die gelaatskundige, Marthie Maré, oor haar boek wat binnekort bekendgestel word en ons kuier saam met Donnalee Roberts en Ivan Botha van die nuwe Afrikaanse romantiese-komedie, Pad na Jou Hart.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae