Allegaartjie 3 – Program 11

Annelise de Jager gesels met 'n welsynorganisasie wat werk in die veld van onderwys. Foto: Argief.

Annelise de Jager gesels met ‘n welsynsorganisasie wat werk in die veld van onderwys. Foto: Argief.

Maandag 17 Februarie 2014

In vandag se program bespreek ons ʼn welsynsorganisasie wat werk in die gebied van onderwys en opleiding, ons kyk na die beroepsmoontlikhede in die veld van kwaliteitsbeheer en gesels met Dr. Ludi Koekemoer oor die Suid-Afrikaanse reklame-bedryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae