Allegaartjie 3 – Program 12

Edwin Gagiano is 'n Suid-Afrikaanse akteur om dop te hou. Hy is tans in Snakepark op SABC 2 te sien.

Edwin Gagiano is ‘n Suid-Afrikaanse akteur om dop te hou. Hy is tans in Snakepark op SABC 2 te sien.

Dinsdag 18 Februarie 2014

In hierdie Allegaartjie vertel ons jou meer van die FAK se Afrikaanse kinderliedjietuin, ons vind uit oor die geskiedenis van drama en kuier by akteur en sanger, Edwin Gagiano.

Meer oor die FAK

Die FAK is ’n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder. Vir meer inligting oor die FAK of om uit te vind hoe om by die organisasie aan te sluit skakel 012 301 1777 of stuur ’n e-pos aan fak@fak.org.za of besoek www.fak.org.za.

Deel van: Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae