Allegaartjie 3 – Program 13

Een van die ambassadeurs vir die Vroue Wat Glo Beweging, Liesel Krause-Wiid, kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee. Foto: vrouewatglo.co.za

Een van die ambassadeurs vir die Vroue Wat Glo Beweging, Liesel Krause-Wiid, kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee. Foto: vrouewatglo.co.za

Woensdag 19 Februarie 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie vind ons meer uit oor Akademia se Entrepeneurskap-seminare wat in Maart plaasvind, Lochner de Kock praat oor sy verhoogproduksie en ons gesels met Liesel Krause-Wiid oor die Vroue Wat Glo Beweging.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae