Allegaartjie 3 – Program 14

Julius Kleynhans van AfriForum se Omgewingsake gaan die land se kraanwater onder die loep neem.

AfriForum se Omgewingsake beplan om gehalte  van die land se kraanwater onder die loep neem.

Donderdag 20 Februarie 2014

In vandag se program gesels ons met Anell Fourie van Heels of Steel, ons vind ook meer uit oor vanjaar se Woordfees en bespreek fokuspunte rondom die bewaring en beskerming van die natuur met Julius Kleynhans van AfriForum se Omgewingsake-afdeling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae