Allegaartjie 3 – Program 15

Magda van Biljon is terug in haar eie verhoogproduksie, Cabernet Cabaret, wat tans deur die land toer.

Magda van Biljon is terug in haar eie verhoogproduksie, Cabernet Cabaret, wat tans deur die land toer.

Vrydag 21 Februarie 2014

In hierdie Allegaartjie gesels ons met Chanette Paul, wat weereens deur lesers aangewys is hulle gunsteling skrywer in Lapa-uitgewers se Lekkerlit-leeskompetisie en ons kuier by Magda van Biljon, wat ons meer vertel van haar nuwe verhoogproduksie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae