Allegaartjie 3 – Program 16

Karin Venter van Bobaasberoepe ondersoek die beroepsmoontlikhede vir skrywers. Foto: Argief

Karin Venter van Bobaasberoepe ondersoek die beroepsmoontlikhede vir skrywers. Foto: Argief

Maandag 24 Februarie 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie word behuising bespreek in Wêreld van Welsynsorganisasies gesprekreeks, Karin Venter praat met ʼn skrywer in Bobaasberoepe en ons vind meer uit oor die nuwe dotFNB banktakke.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae