Allegaartjie 3 – Program 17

Alza Rautenbach gaan die Cape Argus fietswedren aandurf om geld in te samel vir die Feed-a-Child-projek.

Alza Rautenbach gaan die Cape Argus fietswedren aandurf om geld in te samel vir die Feed-a-Child-projek.

Dinsdag 25 Februarie 2014

In vandag se program bespreek ons die Afrikaanse Ekspo, vind meer uit oor die Kernkrag-konferensie wat binnekort in Gauteng aangebied word en gesels met Alza Rautenbach wat die Cape Argus fietswedren gaan aanpak ten bate van die Feed-a-Child-projek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae