Allegaartjie 3 – Program 18

Karen Els het aan MasterChef SA se tweede seisoen deelgeneem en daar haar passie vir die maak van roomys ontdek. Foto: gourmetguys.co.za

Karen Els het aan MasterChef SA se tweede seisoen deelgeneem en daar haar passie vir die maak van roomys ontdek. Foto: gourmetguys.co.za

Woensdag 26 Februarie 2014

In vandag se Allegaartjie gesels ons met Desiree Gardner en Reynhardt Hugo oor hulle dramaskool, ons vertel jou meer van die Castle2Palace-projek en praat met Karen Els oor MasterChef SA se tweede reeks en roomys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae