Podcast: Play in new window

Die Nasionale Dieretuin in Pretoria se Suid-Amerikaanse pelsrob-kolonie het Desember twee nuwe lede bygekry.
Dinsdag 4 Februarie 2013
In vandag se Allegaartjie maak ons ʼn draai by die Nasionale Dieretuin van Pretoria waar Craig Allenby gesels oor die Suid-Amerikaanse pelsrob-welpies wat hier gebore is, ons vertel jou meer van die Pali, ʼn privaat opleidingsinstansie wat fokus op verhoog- en televisiewerk, en ons gesels met Jaco Ferreira oor die Afrikaanse Satelliet Televisie, oftewel ASTV.