
Ray Dylan gesels oor sy twee albums wat verlede jaar vrygestel is, asook die Roy Orbison huldeblykkonsert wat hy beplan. Foto: platinumpromosies.co.za
Vrydag 28 Februarie 2014
In hierdie Vrydag se Allegaartjie vertel Riana Scheepers ons meer van die boek Spoorvat, ons gesels met Nicola Hanekom oor haar unieke teaterproduksies en kuier saam met die sanger, Ray Dylan.