Allegaartjie 3 – Program 21

Die rolprent, Pad na Jou Hart, is een van die suksesvolste Afrikaanse films tot dusver. Burger Meyer het met Danie Bester gesels om uit te vind hoekom dit so is.

Die rolprent, Pad na Jou Hart, is een van die suksesvolste Afrikaanse films tot dusver. Burger Meyer het met Danie Bester gesels om uit te vind hoekom dit so is.

Maandag 3 Maart 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie word donasies bespreek in die Wêreld van Welsynsorganisasie, ons kyk na die beroepsmoontlikhede vir ʼn gereedskapmaker en praat met Danie Bester oor die sukses van die rolprent, Pad na Jou Hart.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.