Allegaartjie 3 – Program 22

Burger Meyer het met Nadia Beukes gesels wat binnekort die realiteitsreeks, Boer soek 'n Vrou, gaan aanbied.

Burger Meyer het met Nadia Beukes gesels wat binnekort die realiteitsreeks, Boer Soek ‘n Vrou, gaan aanbied.

Dinsdag 4 Maart 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie kuier ons saam met Nadia Beukes wat binnekort die immergewilde realiteitsreeks, Boer Soek ʼn Vrou, sal aanbied, ons vind meer uit oor Akademia se Sakeplan-kompetisie vir jong en nuwe besighede en gesels met die nuwe musiekgroep, Times 2.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae