Allegaartjie 3 – Program 23

Angelique Gerber kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee. Sy kom gesels oor haar nuwe klerereeks. Foto: zalebs.com

Angelique Gerber kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee. Sy kom gesels oor haar nuwe klerereeks. Foto: zalebs.com

Woensdag 5 Maart 2014

In vandag se Allegaartjie vertel Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting ons meer van die seisoen van menswaardigheid en gesels met Angelique Gerber oor haar nuwe klerereeks.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae