Allegaartjie 3 – Program 24

Karin Venter verduidelik in hierdie program hoe jy te werk moet gaan om in te skryf vir Helpende Hand se entrepeneurskap-kompetisie vir skoolleerlinge.

Karin Venter verduidelik in hierdie program hoe jy te werk moet gaan om in te skryf vir Helpende Hand se entrepeneurskap-kompetisie vir skoolleerlinge.

Donderdag 6 Maart 2014

In hierdie Allegaartjie gesels Esmarie Prinsloo met die wenner van AfriForum se nuusnetwerk-kompetisie, Jan Greyling, oor die propvol sosiale kalender van die Overberg-streek en ons vind meer uit oor Helpende Hand se entrepeneurskap-kompetisie vir skoolleerlinge.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae