Allegaartjie 3 – Program 25

Burger Meyer het by Marion Holm gaan kuier terwyl sy repeteer in die Centurion-teater.

Burger Meyer het by Marion Holm gaan kuier terwyl sy repeteer in die Centurion-teater.

Vrydag 7 Maart 2014

In hierdie Vrydag se Allegaartjie praat ons met Mari Theunissen van die Hoedspruit-sentrum vir Bedreigde Spesies en bring jou die eerste aflewering van twee gesprekke met die gesoute aktrise, Marion Holm.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae