Allegaartjie 3 – Program 26

In die Wêreld van Welsynsorganisasies gesels ons oor epilepsie. Jonthy Rhodes het epilepsie en tog is hy een van Suid-Afrika se bekendste sportsterre. Foto: epilepsy.org.za

In die Wêreld van Welsynsorganisasies gesels ons oor epilepsie. Jonthy Rhodes het epilepsie en tog is hy een van Suid-Afrika se bekendste sportsterre. Foto: epilepsy.org.za

Maandag 10 Maart 2014

In vandag se Allegaartjie plaas ons die fokus op Epilepsie Suid-Afrika in die Wêreld van Welsynsorganisasies se gesprekreeks, ons praat oor nog ʼn ambag in Bobaasberoepe en vind meer uit oor vaste rentekoerse op huislenings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae