Allegaartjie 3 – Program 27

Bobby van Jaarsveld praat oor sy rol as Josef in die nuwe Afrikaanse teaterproduksie, Droomkinde - Die Storie van Josef, wat binnekort by die Staatsteater te sien sal wees.

Bobby van Jaarsveld praat oor sy rol as Josef in die nuwe Afrikaanse teaterproduksie, Droomkinde – Die Storie van Josef, wat binnekort by die Staatsteater te sien sal wees.

Dinsdag 11 Maart 2014

In hierdie Allegaartjie gesels ons met die jong Afrikaanse skrywer, Bernette Bergenthuin oor haar nuwe roman, Als oor Kop, en kuier saam met Bobby van Jaarsveld om meer uit te vind oor die verhoogproduksie, Droomkind – Die Storie van Josef.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae