Allegaartjie 3 – Program 28

Die Viljoen-gesin het 'n baie besonderse storie om te deel - ons bring jou hulle verhaal oor die volgende twee dae. Foto: brainchildfund.org

Die Viljoen-gesin het ‘n baie besonderse storie om te deel – ons bring jou hulle verhaal oor die volgende twee dae. Foto: brainchildfund.org

Woensdag 12 Maart 2014

In hierdie Allegaartjie bring ons vir jou die eerste aflewering van ons gesprek met Viljoen-gesin, ʼn baie inspirerende familie wat al talle uitdagings oorkom het, en ons praat met Devon Hofmeyr oor sy rolle in ʼn plaaslike en internasionale rolprent.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae