Allegaartjie 3 – Program 29

Amira Willighagen gesels oor haar skenking aan die kinders van Ikageng, Potchefstroom.

Amira Willighagen gesels oor haar skenking aan die kinders van Ikageng, Potchefstroom.

Donderdag 13 Maart 2014

In vandag se Allegaartjie bring ons vir jou die tweede deel van ons gesprek met die besonderse Viljoen-gesin en ons gesels met Amira Willighagen oor die speelpark wat sy aan kinders geskenk het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae