Allegaartjie 3 – Program 3

Jaco Jacobs se jeugverhaal, Suurlemoen, word tans vir die silwerskerm verwerk.

Jaco Jacobs se jeugverhaal, Suurlemoen, word tans vir die silwerskerm verwerk.

Woensdag 5 Februarie 2014

In hierdie program kyk ons na die produksie, Sand, wat binnekort by die Woordfees op die planke sal wees, ons gesels met Liesl Haasbroek wat ons meer vertel van biodinamiese manier van boer en praat met Vicus Strijdom en Jaco Jacobs oor die verwerking van die jeugroman, Suurlemoen, wat binnekort verfilm sal word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae