Allegaartjie 3 – Program 30

Ons gesels met die gruwelskrywer van Bloemfontein, Joe Mynhardt.

Ons gesels met die gruwelskrywer van Bloemfontein, Joe Mynhardt.

Vrydag 14 Maart 2014

In hierdie Allegaartjie gesels ons met die Bloemfonteinse gruwelskrywer, Joe Mynhardt, wat ʼn toekenning vir sy uitgewery gekry het en Burger Meyer kuier vir oulaas saam met aktrise, Marion Holm.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae