Allegaartjie 3 – Program 31

Ashley Ness van Highveld Horse Care gesels oor die organisasie se werksaamhede in Wêreld van Welsynsorganisasies. Foto: horsecare.org.za

Ashley Ness van Highveld Horse Care gesels oor die organisasie se werksaamhede in Wêreld van Welsynsorganisasies. Foto: horsecare.org.za

Maandag 17 Maart 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie kyk ons na die werksaamhede van Highveld Horse Care in Wêreld van Welsynsorganisasies, twee dieselingenieurs praat oor hulle studierigting in Bobaasberoepe en ons gesels vir oulaas oor huislenings, rentekoerse en die aankope van ʼn eiendom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.