Allegaartjie 3 – Program 32

Burger Meyer het ondermeer met Paul Loots gesels oor die nuwe Afrikaanse tieneraksiefliek, Agent 2000 - Die Laksman, wat einde Maart in teaters begin draai. Foto: Agent 2000 Facebook-blad.

Burger Meyer het ondermeer met Paul Loots gesels oor die nuwe Afrikaanse tieneraksiefliek, Agent 2000 – Die Laksman, wat einde Maart in teaters begin draai. Foto: Agent 2000 se Facebook-blad.

Dinsdag 18 Maart 2014

In vandag se Allegaartjie gesels ons met die kunsvlieënier, Bertus du Preez, ons vind meer uit oor die Liefde in ʼn Blikkie-projek en kuier by twee van die jong akteurs van die nuwe Afrikaanse tienerfliek, Agent 2000 – Die Laksman.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae