Allegaartjie 3 – Program 33

Jenna Dunster is te sien in Sterlopers wat 15 April op kykNET begin.

Jenna Dunster is te sien in Sterlopers wat 15 April op kykNET begin.

Woensdag 19 Maart 2014

In hierdie Allegaartjie kuier ons by Elza Meyer, wat ons meer vertel van die Turn2God-konferensiereeks wat hierdie naweek afskop en ons gesels met twee akteurs van die nuwe Afrikaanse jeugdrama, Sterlopers.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae