Allegaartjie 3 – Program 34

Andries Hendrik Potgieter gesels oor sy nuwe klerereeks. Foto: Andries Hendrik Potgieter se Facebook-blad.

Andries Hendrik Potgieter gesels oor sy nuwe klerereeks. Foto: Andries Hendrik Potgieter se Facebook-blad.

Donderdag 20 Maart 2014

In hierdie Donderdag se Allegaartjie doen Esté Meyer Jansen verslag oor AfriForum se Blou en Groen Druppel projek, ons praat met Marita van der Vyver oor haar boek wat binnekort op die grootskerm te sien sal wees en ons gesels met Andries Hendrik Potgieter oor sy nuwe klerereeks.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae