Allegaartjie 3 – Program 35

Louw Venter, Kim Engelbrecht en Nico Panagiotopoulos is te sien in die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent, Konfetti. Foto: Konfetti Facebook-blad.

Louw Venter, Kim Engelbrecht en Nico Panagiotopoulos is te sien in die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent, Konfetti. Foto: Konfetti Facebook-blad.

Vrydag 21 Maart 2014

In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie gesels ons met Willem Vogel oor die Gautengse simfonieorkes, ons vertel jou van die Afri-Visie liedjieskryfkompetisie en praat met Louw Venter oor sy eenmanstuk wat nou op die grootskerm te sien is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae