Allegaartjie 3 – Program 36

Esté Meyer Jansen gesels met Marianthie van der Walt van Helpende Hand oor die noodfonds vir slagoffers van die vloede in Limpopo. Foto: Argief.

Esté Meyer Jansen gesels met Marianthie van der Walt van Helpende Hand oor die noodfonds vir slagoffers van die vloede in Limpopo. Foto: Argief.

Maandag 24 Maart 2014

In vandag se Allegaartjie gesels ons sport in Wêreld van Welsynsorganisasies, ons praat met twee meulmakers in Bobaasberoepe en vind meer uit oor Helpende Hand se noodfonds vir slagoffers van vloede in Limpopo.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae